by George en Anri, 05 April 10
Dit was heerlik, dit was dit werd om 'n entjie te ry, SAMCA se reelings vir die dag was stiptelik en baie goed gereel.
Reply to this comment
by Andre, 05 April 10
Dankie George en Anri vir julle ondersteuning - die getalle was goed en die weer uitstekend - dankie ook dat julle gery het - daar was mense van Invergargill en so ver noord as Whangarei - ons se vir almal baie dankie - vir die voorsangers en vir Bok. Absolute skitterende dag.
Reply to this comment
by Mariana B, 09 April 10
Baie dankie aan almal wat daar was. Het al die pad van Hamilton gery om daar te wees en is nie vir een oomblik spyt nie! Volgende jaar vat ek my gesin ook saam en sal seker maak meer mense weet daarvan. Nogmaals baie dankie, ons 'Engelse landers' het dit nodig.
Reply to this comment
by Lynda, 09 April 10
It was a fantastic day. The entertainment was good and Bok Van Blerk was marvellous. Really hope you will do that again next year. Thanks to Pierre Schroeder and his team.
Reply to this comment
by Berna, 12 April 10
haai daar
Ons het dit baie geniet maar is nogsteeds nie seker of ons die rekord gebreek het nie. enige nuus?
Reply to this comment